Die Rooi Klippies van Tandberg oleh Meiring Fouche

Die Rooi Klippies van Tandberg by Meiring Fouche from  in  category
Kebijakan Privasi
Baca menggunakan
(Harga tidak termasuk 0% GST)
Penulis: Meiring Fouche
Kategori: General Novel
ISBN: 9781928498544
Ukuran file: 1.52 MB
Format: EPUB (e-book)
DRM: Applied (Requires eSentral Reader App)
(Harga tidak termasuk 0% GST)

Ringkasan

DIE ROOI KLIPPIES VAN TANDBERG - RYK SCHOONRAAD REEKS

Om jou hotelkamer se deur oop te maak en ’n bakkopslang dreigend voor jou orent te sien staan, sal vir geen mens ’n aangename ondervinding wees nie, selfs al is dit op die voorposte van die beskawing.

Dit was een van die eerste ondervindings van die aantreklike Roelien van der Spuy toe sy op die grensdorpie Graskolk aankom, op soek na haar vader wat in hierdie woeste wêreld spoorloos verdwyn het.

Ryk Schoonraad, ’n jong boer op die voorposte, merk ook sommer dadelik aan die kroegvlieë se reaksie dat hier een of meer skuldiges in die onmiddellike omgewing is en hy besluit dadelik om ’n handjie by te sit...

Ulasan

Tulis ulasan anda

Direkomendasikan